Manhattan 15
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 100, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 550R1 085 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manhattan 15 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is gerieflik vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met toegang tot Netflix en Showmax. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai.
Die woonstel het 'n herlaaibare UPS en ligte vir beurtkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Coralweg 100, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Manhattan 15 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 100, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18