2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Norwood Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
15 on Norwood is in Milnerton, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkelsentrums, restaurante, strande, besienswaardighede en doendinge.
Dié ateljeewoonstel is op 'n woonerf en beskik oor 'n konigingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n elektriese braaipan, induksie stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Daar is 'n TV met DStv, en Netflix, asook onbeperkte WiFi met onderonderbroke kragtoevoer wat selfs tydens beurtkrag werk.
Daar is veilige parkeerplek en 'n kuierarea met 'n braai buite.
Die perseel is sowat 500 m vanaf Milnerton se strand en gholfbaan, en 300 m vanaf 'n MyCiti-bushalte. Die Kaapse middestad is 12 km ver en Blouberg is 8 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Norwood Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 15 on Norwood het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Norwood Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang