155 on Gans
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 155 Gans Street, Uilenkraalsmond Resort, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
155 on Gans is 'n knus selfsorg-vakansiehuis in die Uilenkraalsmond-oord net buite Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, want dit is stapafstand van die strand af.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met lugversorging, 2 enkelslaapbanke en 'n TV.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die huis is lekker naby die oord se kruidenierswinkel geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 155 Gans Street, Uilenkraalsmond Resort, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 155 on Gans het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
155 Gans Street, Uilenkraalsmond Resort, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang