Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Mile No 19

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Doeks Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir 16 Mile No 19
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Yolandi T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T
Saam met vriende

Dit was lekker rustig en het dit geniet!

Die kuier was lekker en die dorp is aangenaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Saam met vriende

Gerieflik.

Die verblyf eenheid is perfek geleë, en die veiligheid is van die beste. Maar die linne en slaapgeriewe kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The location is perfect, a stone's throw from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T
Saam met vriende

Fantasties.

Die huis was baie netjies en die ligging is perfek. 'n Klipgooi van die see af. Die honde het dit so geniet. Sal beslis terugkom. Baie dankie vir 'n fantastiese naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melvin V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melvin V
Gesin met klein kinders

Awesome house and the location is prime!

Everything was perfect and clean in the house and very safe! Great family getaway for a weekend or a holiday!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi F
Gesin met klein kinders

This place is such a gem! It’s modestly luxurious. You can kick off your shoes and just relax, yet you have the comfort of a beautiful elegant home in an exquisite setting. You can see the ocean from almost everywhere in the house!

Located in a lovely private estate, very safe for children too. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anesta H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta H
Saam met vriende

Hierdie huis het alles gehad wat ons benodig het.

Dit was ook lekker ruim en kamers was netjies. Ons het ons regtig geniet hier en sal beslis weer kom. Die feit dat die see net daar naby ons was, was regtig wonderlik. Tannie Doeks was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D

Het aan alle verwagtinge voldoen.

Baie vriendelik ontvang deur Doeks. Verblyf was heerlik, met 'n paar meter se stap na die pragtige strand toe. Sal definitief weer daar tuisgaan! Yzerfontein is 'n wonderlike bestemming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy J
Saam met vriende

Fantastic.

Really a lovely place. Neat accommodation. Peaceful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Perfekte ligging.

Baie lekker toegeruste huis. Reg by die strand! Daar is ook 'n houtdek wat perfek was vir sundowners reg by die agtertuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Runette T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Runette T
Gesin met klein kinders

Location was great!

We went with our dogs and tween twins. We were a stone throw away from the beach. We will definitely stay there again. There is however a gap under the gate that small dogs can escape through but it is fine for bigger dogs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani K

Perfekte ligging en lekker huis.

Baie lekker gebly. Veilig. Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 492
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 492
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 492
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: 16 Mile No 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11yGECw70s6nC0go9zc4bqgT0lUJVSyon9BCO3GPX5M2fH9Aw0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 492 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 16 Mile No 19 Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 17:00 -33.335505445482 18.161732210277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem