16 Mile No 19
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 17:00 - Adres: 16 Mile No 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R2 492 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
16 Mile No 19 is in die Mile 16 Landgoed in Yzerfontein en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n TV met DStv en 'n eetarea met heelwat sitplek.
Daar is lieflike ingeboude braaigeriewe sowel as 'n mobiele braai.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek wat kan sluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Doeks Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Mile No 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 Mile No 19 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 17:00 - Adres: 16 Mile No 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6