4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 178 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
178 Port Natal is in Hartenbos Sentraal en bied self-sorg, gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groepie vriende (maksimum 4 volwassenes). Stap afstand na die bekende Seefront, met verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.. 'n Spesiale karakter eienskap van hierdie huisie, is dat dit 'n tradisionele spoorweg-woning boustyl is, wat dateer uit die 1980's - maar wat opdatteer is met hedendaagse "creature-comforts" om 'n gerieflike wegbreek te verseker.
Die "nie-rook" huis is veilig en privaat gelee, beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n wasbak in die badkamer, en die toilet is apart. .
Die oop plan kombuis & leef area bied lieflike lugversorging (wat die hele huis afkoel) en is tenvolle toegerus met 'n losstaande 4-plaat stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, elektrise ketel, breekware en eetgerei. Wasmasjien (met hangplek buite woning) en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n 5L gasbottel asook 'n gas-keteltjie, vir die dae wat elektrisiteit problematies is weens beurtkrag.
Die sitarea het gemaklike sitplek ('n "sleeper-couch" wat, wanneer oopgeslaan, 'n dubbelbed slaapplek offer), 'n Smart TV (met DSTV Premium) en 'n eet tafeltjie met 2 sitplekke, waar gaste saam 'n maaltyd kan geniet.
Hartenbos ATKV Amfi-teater, wat regdeur die jaar allerlei geleenthede soos markte en feeste aanbied, is skaars 150m vanaf 178 Port Natal gelee en gaste kan groot konserte vanuit die privaatheid van die tuin (algeheel omheinde hoek-plot met 'n stukkie gras en bome) )meemaak terwyl 'n vuurtjie in die lekker groot buitebraai-area knetter.
Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel,
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 178 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 178 Port Natal het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
178 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang