18 on Cycad
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Cycad Cirlce, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
18 on Cycad is 'n elegante, luuks gemeubileerde huis waar styl, gemak en kwaliteit saamkom om 'n uitsonderlike verblyf in Sedgefield te bied. Die huis is smaakvol versier met hoëgehalte moderne meubels, sagte teksture en neutrale kleure wat 'n kalm en luukse atmosfeer skep.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Al 3 badkamers is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefareas is ruim en gevul met natuurlike lig, wat hulle ideaal maak vir ontspanning of sosialisering. Gerieflike sitplek, verfynde afwerkings en aandag aan detail dra by tot die gevoel van gemak en kwaliteit regdeur die ruimte. Die volledig toegeruste kombuis beskik oor moderne toestelle en premium afwerkings en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Hierdie akkommodasie is goed geskik vir gesinne, sakereisigers of paartjies wat luuksheid, privaatheid en 'n gemaklike, luukse leefstyl waardeer. Gedurende die winter kan gaste die kaggel aansteek en ontspan in 'n warm, ontspanne omgewing. Cycad House bied 'n verfynde en gemaklike toevlugsoord vir 'n onvergeetlike wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Cycad Cirlce, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Cycad Cirlce, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang