Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Beach Road, Unit 2 Key Largo, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

2 Key Largo is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Doonside. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby die strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en bied see-uitsigte in die verte. Gaste kry veilige parkeerplek en kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, tennis- en muurbalbane, 'n gimnasium, 'n wassery en braaigeriewe in die kompleks.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lelani D
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens, skoon en gerieflike plekkie. Sal weer boek binnekort. Baie lekker. Alles was perfek.
Des 2025
Tracey S
Gesin met tieners
5.0
Absolutely wonderful weekend. Awesome. The host was fantastic and so helpful and accommodating. Great facilities and very comfortable. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Jacques L
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het dit geglo en ek is moeilik om tevrede te stel. Hierdie plekkie is perfek vir daai wegbreek van die besige lewe. Naby alles en is baie gerieflik...
Sien meer
Okt 2025
Moganwa Jenette M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Child friendly and very peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Izak M
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was perfekte wegbreek gewees! Gaan beslis weer gebeur. Alles was skoon. Diens was uitstekend. Rita was 100% professioneel! WiFi het 'n paar keer...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 151

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Beach Road, Unit 2 Key Largo, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Key Largo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

21 Beach Road, Unit 2 Key Largo, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA716294f60c0787b565bfd036ce974f9c718e934d77b86408c1e89d3f96a1b877790a9ea39245028ffb4d30953951ac5308e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 21 Beach Road Unit 2 Key Largo 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.072399358122 30.873808264733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang