+8
Selfsorg in Voorbaai

20 La Palma Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Hannelie C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Absoluut heerlik verby. Ons het verskriklik lekker gebly. Baie veilig, netjies en op die strand. Ons is 'n gesin van 4 met 'n 6 en 12-jarige en Oupa en Ouma was ook saam. Ek sal La Palma vir seker aanbeveel. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Lekker om in 'n netjiese, skoon plek te bly. Sal weer teruggaan. Baie lekker gebly, alles was skoon en netjies. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Onvergeetlik. Ons het heerlike ervaring ontvang van beide die webtuiste, asook die eienaar. Sal weer kom. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esne H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Ruim en gerieflik. LP20 is 'n ruim, netjies en gerieflike woonstel om in te bly. Ongelukkig was die woonstel glad nie gediens oor die tydperk van ons verblyf nie. Neem dus jou eie swart sakke, badkamer skoonmaak goed, toiletpapier en wasgoed seep saam, om die een stel handdoeke ook te was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
20 La Palma Villa
Dankie vir julle terugvoer en dat julle LP20 gekies het vir julle verblyf. Ons is bly om te hoor dat julle die woonstel as ruim, netjies en gerieflik ervaar het. LP20 word verhuur op ’n selfsorg-basis, wat beteken dat daar nie daaglikse skoonmaak of linne-/handdoekvervanging gedurende die verblyf ingesluit is nie. Hierdie inligting word vooraf op die platform en in die huisreëls gekommunikeer. ’n Aanvangsvoorraad (insluitend asbliksak, skottelgoedseep en skottelgoedwasser-blokkies) word voorsien, maar verdere voorrade en skoonmaakdienste is beskikbaar indien vooraf gereël en teen ’n ekstra fooi. Ons waardeer julle terugvoer, aangesien dit toekomstige gaste help om presies te weet wat om te verwag, en ons neem dit altyd in ag om ons kommunikasie verder te verbeter.

William D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Baie rustig, dankie. Ja, was net 'n kort breek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekkably. Goeie ligging, uitleg, fasiliteite en knap diens. Regtig lekker gebly, sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle W
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Goeie ervaring geniet en pragtige uitsig. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arista S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlik! Veilig en naby strand. Baie netjies! Lekker naby aan die strand en winkels. Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Very good. It was very nice; I will come soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rishal S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful short stay at 20 La Palma Villa! My wife and I loved our short stay at 20 La Palma Villa. We found everything to our satisfaction and would definitely recommend this unit for your stay in Mossel Bay. The WiFi was great for streaming your movies on Netflix. The unit was clean and neat and has quick access to the beach. The security was great as well. We certainly recommend this unit for your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach East Boulevard, 20 La Palma Villas, Diazstrand, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe450c12d8829375026c4787000f3a9cdafbd4e1e0d98ad4172947a5d76b6201b78a4835368935499f70ce7e93186929f81e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Beach East Boulevard 20 La Palma Villas 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.157315365698 22.109073473541

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang