+8
Selfsorg in V&A Waterfront

202 Kylemore

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Dock Road, 202 Kylemore A, Marina Residential Estate, V & A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

202 Kylemore is 'n vakansiewoonstel op 'n residensiële landgoed in die V&A Waterfront, 'n bekende vakansiebestemming in Kaapstad. Dié wêreldklas-toeristeaantreklikheid is in die hartjie van 'n werkende hawe en spog met verskeie uitstekende restaurante, spesialiteitswinkels, kunsvlytwinkels en ontspanningsgeriewe om besoekers te vermaak.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die marina. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met sekere satellietkanale, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamerstel. Die eenheid lei na 'n balkon met buitemeubels en 2 sonstoele.

Addisionele geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad en privaat parkeerplek in die kompleks in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ligging

  • Dock Road, 202 Kylemore A, Marina Residential Estate, V & A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Dock Road, 202 Kylemore A, Marina Residential Estate, V & A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAux8V6mSeySXNBpmGpRprdreKvZeZRwV9MU5qW46iCkhHj78jzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2) Dock Road 202 Kylemore A, Marina Residential Estate 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.911232 18.420313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang