+23
Selfsorg in Strand

Pip's Place on Beach Road

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Naidene A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

We had a wonderful time. Thank you so much for hosting us. The place was clean, safe, and we received a warm welcome. We would definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing. Ons het dit baie geniet. Ons het ook vriende verwys na julle toe. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons het baie lekker gebly en was baie netjies en 'n besondere verwelkoming gekry. Ons het baie lekker gebly. Sal Pips Place enige tyd aanbeveel. Behalwe dat ons voertuig buite voor geparkeer was, sal ek aanbeveel dat die parkering veilig gemaak word. Verder rate ons Pips Place 'n 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en die 10/10-gradering! Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het in Apartment 203 by Pips Place en dat julle dit sal aanbeveel Dankie ook vir die voorstel oor die parkering – ons neem dit ernstig op en sal beslis kyk na maniere om dit veiliger te maak. Julle terugvoer help ons om voortdurend te verbeter. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom!

Ayanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Place big enough for us and we had everything we needed inside the place. Wonderfully, location great, place clean, was just worried about my car parked outside but nothing happened. I'm happy and I will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Thank you so much for the positive review. We appreciate the kind words and hope to see you again soon!

Abraham R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Dit was baie relaxing. Ja, ons het lekker gebly, die stort is baie klein, jy kan jou nie eers regwas nie, jy kan glad nie beweeg in daai stort nie. En daai een dame, sy was baie ombeskof met my en my vrou met ons aankoms. Ons wou somtyds dieselfde aand weer loop, maar het dit uitgesort.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, en ons waardeer ook die eerlike terugvoer oor die stort. Ons erken dat dit aan die klein kant is en ons beplan om dit in die toekoms te verbeter. Ons wil ook graag om verskoning vra vir die onaangename ervaring met die dame by aankoms. Ons het die situasie nagegaan en dit was ongelukkig ’n misverstand met ’n mede-gas, nie ’n personeellid nie. Ons personeel het alles in hul vermoë gedoen om die konflik vinnig en professioneel uit te sorteer, en ons is jammer dat dit julle aankoms beïnvloed het. Dankie dat julle dit uitgesorteer het en steeds by ons gebly het. Ons hoop om julle weer te verwelkom en ’n nog beter ervaring te bied.

Sonja L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig, veilig en op die regte plek - see net oorkant die pad. Ons het baie lekker gebly en alles was perfek, maar die stort is ongelooflik klein - mens kan skaars omdraai in die stort. Ek weeg 83 kg, maar is oortuig daarvan dat as ek 10 kg meer geweeg het, ek nie sou inpas nie. Dit gaan vir seker 'n probleem wees vir groter mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Goeie môre Sonja Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Aangesien ons nog nie so lank in die plek is nie, is daar steeds ’n paar konstruksiewerkies aan die gang – onder andere die stort. Ons is bly jy kon darem die bad as alternatief gebruik. Ons is besig om daaraan te werk en waardeer jou begrip en geduld baie. Ons hoop jy het andersins en nietemin ’n goeie verblyf gehad. Nogmaals dankie vir jou terugvoer!

Sandy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Will go back anytime, place was excellent we enjoyed staying there. Thank you. Loved every moment of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Hi Sandy. We are so happy that you had a wonderful stay. Thanks for the positive review, it's highly appreciated.

Rienie W
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Dit was 'n heerlike vakansie. Ek het baie lekker gebly. Vriendelik ontvang en mense was baie behulpsaam. Gerieflik naby inkopie winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Hallo Riene. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly jy het 'n goeie verblyf gehad.

Ettiene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Hallo Ettiene. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly jy het ’n goeie verblyf gehad.

Marina D
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Baie sentraal geleë en loopafstand van restaurante. Die plek is baie sentraal geleë naby restaurante en koffiewinkels en net oorkant die strand. Baie ruim woonstel. Die enigste negatiewe kommentaar is die parkering. Op die straatfront is die in- en uitry bietjie moeilik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat julle die sentrale ligging, naby restaurante, koffiewinkels en die strand, geniet het, en dat julle die woonstel ruim en gerieflik gevind het. Dankie ook vir die eerlike kommentaar oor die parkering en die in- en uitry aan die straatfront. Ons verstaan dat dit soms uitdagend kan wees, en ons waardeer dit dat u dit uitwys – dit help ons om toekomstige gaste beter in te lig en moontlike verbeterings te oorweeg. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom vir nóg ’n aangename verblyf!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Keenan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 845
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 845
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 845
per nag (plek vir 3)
Bespreek

135 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA788ab9a225e49326a8ce339b139b31a9dcc48231ee99fd323bc95ea36d7e59ac873a40bd200dbb52fb52da2b22e44ce91430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R845 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 135 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1128508 18.8225086
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang