+23
Selfsorg in Strand

Pip's Place on Beach Road

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Eswin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pleasant relaxing. Pleasant, relaxing and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Ontspannend. Baie netjies en skoon. Veilig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en skoon, baie behulpsaam en tegemoetkomend. Alles was baie lekker, net soos ons wou gehad het. Sou wel verkies het dat ons binne kon parkeer; maar ons het vir seker waarde vir geld gekry en sal graag weer dit wil so doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Peaceful. The stay was great; the weather was a bit otherwise, but it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Thank you for your kind words — we’re so glad you enjoyed the peaceful atmosphere and had a great stay overall. It’s a pity the weather didn’t fully play along, but we’re happy to hear it was still an enjoyable getaway. It was a pleasure hosting you, and you’re always welcome back anytime.

Casper H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantasties - Amazing. Ons wil baie baie dankie sê vir Maryna en Mina! We love you guys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Baie dankie vir julle mooi en opregte boodskap — dit beteken regtig baie vir ons. Ons is so bly julle het so ‘n goeie ervaring gehad, en ons sal beslis julle woorde met Maryna en Nina deel — dit sal vir hulle baie beteken. Dit was ‘n plesier om julle te huisves, en julle is altyd weer welkom.

Naidene A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

We had a wonderful time. Thank you so much for hosting us. The place was clean, safe, and we received a warm welcome. We would definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Thank you for your kind message — we’re so glad to hear you had such a wonderful time. It means a lot to know you felt welcomed and found the space clean and safe. We truly appreciate your feedback. It was a pleasure hosting you, and we’d be delighted to welcome you back anytime.

Evan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing. Ons het dit baie geniet. Ons het ook vriende verwys na julle toe. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Baie dankie vir julle mooi terugvoer — ons is so bly julle het dit geniet. Ons waardeer dit opreg dat julle vriende na ons verwys het — dit beteken baie vir ons. Dit was 'n plesier om julle te huisves, en julle is altyd weer welkom.

Ayanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Place big enough for us and we had everything we needed inside the place. Wonderfully, location great, place clean, was just worried about my car parked outside but nothing happened. I'm happy and I will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Thank you so much for the positive review. We appreciate the kind words and hope to see you again soon!

Abraham R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Dit was baie relaxing. Ja, ons het lekker gebly, die stort is baie klein, jy kan jou nie eers regwas nie, jy kan glad nie beweeg in daai stort nie. En daai een dame, sy was baie ombeskof met my en my vrou met ons aankoms. Ons wou somtyds dieselfde aand weer loop, maar het dit uitgesort.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, en ons waardeer ook die eerlike terugvoer oor die stort. Ons erken dat dit aan die klein kant is en ons beplan om dit in die toekoms te verbeter. Ons wil ook graag om verskoning vra vir die onaangename ervaring met die dame by aankoms. Ons het die situasie nagegaan en dit was ongelukkig ’n misverstand met ’n mede-gas, nie ’n personeellid nie. Ons personeel het alles in hul vermoë gedoen om die konflik vinnig en professioneel uit te sorteer, en ons is jammer dat dit julle aankoms beïnvloed het. Dankie dat julle dit uitgesorteer het en steeds by ons gebly het. Ons hoop om julle weer te verwelkom en ’n nog beter ervaring te bied.

Catherina Helena D
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Apr 2026

Sal nie weer teruggaan nie. Die interieur moet opgegradeer word, asook geen potte in die kas. Netheid moet aandag kry. Geen kameras voor die gebou vir voertuie nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Keenan
Pip's Place on Beach Road
Dankie vir jou terugvoer, Catherina. Ons waardeer dit. Ons neem kennis van jou kommentaar en hou dit in gedagte soos ons aanhou om die plek te verbeter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Keenan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 845
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 845
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 845
per nag (plek vir 3)
Bespreek

135 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA788ab9a225e49326a8ce339b139b31a9dcc48231ee99fd323bc95ea36d7e59ac873a40bd200dbb52fb52da2b22e44ce91430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R845 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 135 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1128508 18.8225086
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang