205 New Cumberland

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Amour V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf – 5/5. Ons verblyf by 205 New Cumberland hierdie naweek was absoluut uitstekend. Die woonstel was skoon, stylvol ingerig en baie gemaklik. Alles was presies soos beskryf, en baie goed in stand gehou. Die ligging was perfek – naby alles wat ons nodig gehad het en met 'n pragtige uitsig op beide die see en die Kaapstad-stadion. Kommunikasie met die gasheer was vinnig, vriendelik en professioneel. Inboek was maklik, en daar was sorg gedra dat ons alles het vir ’n stressvrye verblyf. Ek beveel 205 New Cumberland sterk aan vir enige iemand wat op soek is na ’n gerieflike en uitstekende vakansieverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Perfect. Secure and easily accessible. Great location. Yes. Cleanliness was striking and the accommodation was modern. A great place for a short stay over!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik. Dit was heerlik, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean and well situated on the beach front. Enjoyed our one-night stay. The apartment was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great location. Great apartment. Great stay. Great location. Beautiful sea view and view of the park. Restaurants close by. Apartment is beautifully decorated and spotlessly clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon en netjiese verblyf. Skoon, netjiese verblyf. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Lekker. Baie aangenaam. Mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Skoon, netjiese verblyf. Skoon, netjiese verblyf. Baie sentraal geleë. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Sentraal en goed ingerig. Heerlik sentraal en baie netjies. Alles wat mens nodig het om selfsorg te bly vir 'n paar dae. Goed ingerig om self kos te maak, maar heelwat restaurante binne kort stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 163 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiHwHo6WvIryj2LRYDkyprlHSAaNEwSVHmI4xdQ8sC6MUAJUqlX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 163 Beach Road Mouille Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9042712 18.3990921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang