+53

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 529 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elizahn K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gerieflik en sentraal. Meer as genoeg vir dit wat ons nodig gehad het. Gerieflike slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
1 nag
5.0
Apr 2026

Short overnight stay, ideal spot and comfortable night. Nice and clean and a kind and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey D
1 nag
5.0
Jan 2026

Skoon, rustig en veilig. Die oom wat my ontvang het, was baie vriendelik. Ek het 1 aand oornag en lekker geslaap. Volgende oggend het ek die skoonmaker by die hek gekry, sy het Afrikaans gepraat en was baie vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan Y
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Sal weer daar bly. Vriendelik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Susan, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Altyd welkom in die toekoms. Fred

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf
1.4
Apr 2026

Kamer het aandag nodig. Kamer is baie oud en het aandag nodig.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Rosalie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Lekker oorgebly. Alles was skoon en netjies. Naby genoeg aan die N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Rosalie, baie dankie! Altyd welkom. Fred

Wikus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dankie vir die alternatiewe kamer. Ander een was langtermyn gegee. Het al terugvoer gegee. Kan nie verstaan waarom jy geregistreer nie. Baie hartlik verwelkom en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Dankie, kom gerus weer.

Jaco M
1 nag
5.0
Des 2025

Lekker, veilig, lekker. Ons het baie lekker gebly, was mooi skoon en veilig, alles wat ons nodig gehad het vir een nag se rus was heel mooi ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Jaco, dankie vir jou kommentaar. Waardeer dit baie! Welkom in die toekoms. Fred

Wessel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie gerieflik en het alles ingesluit wat ons benodig het. Dit het voldoen aan ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Wessel, baie dankie. Sien uit na jul volgende besoek. Fred

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 724

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)
Bespreek

21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ2dpxbiSmXIApjQTyJinLgbwSazNI09L7HNwm8K7z0qYcYdolZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 1) 529 5 1 5 21 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.13795 26.1808

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang