+76

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Chris R
1 nag
5.0
Mrt 2026

Thank you for your good service. Will definitely book next time again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
21 On Coetzee
Thank you for your kind words. Looking forward to next time.

Hanlizette T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Netjies en veilig. Netjiese, skoon verblyf. Het net een aand oorgeslaap. Veilige omgewing. Het definitief voldoen aan wat ons nodig gehad het vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
21 On Coetzee
Dankie. Kom kuier gerus weer.

Tinus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Skoon, veilige en bekostigbare verblyf. Regtig 'n skoon, stil, veilige plek. Hulle het regtig aan my behoeftes met die kamers moeite gedoen. DStv, WiFi en lugversorging 'n pluspunt. Sal hulle vir seker in die toekoms weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
21 On Coetzee
Dankie vir u vriendelike woorde. Tot volgende keer.

Sbonelo M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Great. It was a beautiful stay with no noise. Very peaceful and everything is close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
21 On Coetzee
Thank you for your review. Come visit again.

Laura S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Ons het lekker gebly, die kamer was vir 4 mense en was baie ruim. Daar was ook 'n tafel met stoele waar ons kon sit en eet binne die kamer wat dit baie gesellig gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
21 On Coetzee
Dankbaar u het die verblyf geniet. Maak gerus weer so.

Desiree S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfect location. Family of 7 which includes 2 kids and 5 adults. Great location near N1. Self check-in and check-out, which suited us. The communication was great and friendly. Beds were perfect. Warm showers. We had a good night's rest. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Verwagtinge voldoen. Heerlik, rustig, netjies. Was die geld werd. Beveel dit aan vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
21 On Coetzee
Dankie vir u terugvoer. Kom kuier weer.

Candice C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2026

Neat and worth the stay. The accommodation was just perfect, and for the 2 nights, it was perfect. I will definitely recommend 21 on Coetzee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
21 On Coetzee
Thank you for your kind words. Looking forward to next time.

Anonieme gas
1 nag
4.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janet Bosblom P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

Billik vir oorslaap. Ons het 2 kamers geneem. En die gasvrou het vir seker gemaak hulle is langs mekaar op dieselfde perseel. Kamer was skoon en ruim. Daar is geen buite area nie, die buite deur is redelik naby die grensmuur. Stil omgewing. Die kussings was bietjie knopperig, maar baie skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 1)
Bespreek

21 Coetzee Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b13a794bada02d0ffc51b74a6de0c2258cc4d7a46639db92c2dc10001e83796f3e79976e45996528accda867651c455583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 1) 251 5 1 5 21 Coetzee Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.150433132053 26.176524866737

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang