214 Harbour Bridge
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roggebaaikanaal, Laer Langstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
214 Harbour Bridge is 'n nuwerwetse selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks wat 'n uitsig oor die kanaalwaterweg bied. Die kompleks is net 1,3 km vanaf die V&A Waterfront, 17 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en 2 minute se ry vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het lugversorging en is met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv.
Die sitarea lei na 'n balkon met meubels en 'n uitsig. 'n Gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Roggebaaikanaal, Laer Langstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Strandgebied Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roggebaaikanaal, Laer Langstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom