22 A Ferrox
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 A Ferrox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
22 A Ferrox is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Danabaai, sowat 8,3 km buite Mosselbaai op die Tuinroete. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek of 'n sakereisiger wat op soek is na 'n gerieflike basis tydens hul besoek.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n dek met buitemeubels, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante en is ongeveer 2,5 km vanaf First-strand.
Ligging
- 22 A Ferrox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 A Ferrox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang