22 Mopanie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nigel P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Amazing. The place was wonderful, and the hosts were very friendly and helpful. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Hermanus
22 Mopanie
Thank you for your feedback. Glad you and your friends enjoyed your overnight stay.

Maria B
1 nag
5.0
Nov 2025

Netjies en skoon. Baie lekker geslaap. Kan regtig aan beveel, beslis aan beveel. Veilig. Al die nodige inligting vir maklike toegang vooraf ontvang. Alles pragtig gereed om gaste absoluut tuis te laat voel. Detail soos koffie, melk ens. asook sjokolade op ons beddens is baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Hermanus
22 Mopanie
Marie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons strewe altyd om net die beste vir ons gaste te gee, dat hulle gemaklik is en tuis voel. Die skoonmaakdienste wat ons gebruik, is uitstaande, ek waardeer hulle baie.

Steven F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Hermanus
22 Mopanie
Geagte Steven. Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons stel dit baie hoog op prys.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacobus Hermanus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mopanie Street, Heiderand, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254c9d601fc441d6acd61e8e13b09e9ed682f0691b3cd6bf10c932a67c56219f1981a0c792ed8c752d1b59c75cf2a8f3a0d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 22 Mopanie Street Heiderand 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.187000341462 22.10752532455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang