+33
Selfsorg in Robertson

23 On Adderley

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Ericka B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie sentraal geleë, mooi skoon en alles was daar, binnebraai was die hoogtepunt. Baie sentraal geleë, mooi skoon en alles was daar wat ons nodig gehad het. Die binnebraai was die hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amrish O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Everything was accommodating and within walking distance to shops. Our stay was fabulous. The host was kind, understanding and accepting. I would definitely recommend 23 on Adderley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bheki M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Place exceeded my expectations. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia G
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Highly recommend. Just loved my stay at 23 on Adderley. Very quiet, central, and secure area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton J
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Tranquil and safe. I had a very pleasant stay. Very quiet and secure area. Would definitely make several return trips and recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joretha K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Dankie. Baie dankie ons het lekker gebly. . Net twee aanbevelings: 1. Dankie vir die koffie en tee maar ongelukkig geen melk nie. U kan net 'n klein houertjie melk in die yskas gesit het. . 2. Daar was ook slegs net een eenpunt kragprop en dit was die een vir die roeter. Ons kan nie TV. kyk nie want dan moes die WiFi se kragprop gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda E
1 nag
4.6
Jan 2026

Sal aanbeveel. Skoon en netjies. Vriendelike gasheer. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Rina N
1 nag
4.4
Apr 2026

Perfekte oornag. Ons het heerlik gekuier. Vuurtjie gemaak en tot laat buite gekuier. Ons honde kinders was baie gelukkig. Dankie dat julle hulle geakkommodeer het! Enigste kritiek is slegs dat die vloer nie regtig skoon was nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf
4.4
Mrt 2026

Netjies, skoon, veilig en goeie waarde vir geld. My verblyf was aangenaam en ek is vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 109

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens
Bespreek

23 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3de50a2e64df654107012c1a454d4bd8f231f5d4296c28c4e8f794170778cd6eb3a43ce575ba4b6d354c1f044bef7d13d50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 1 mens 18 5 1 5 23 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.806032883105 19.880304711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang