236A on 11th Street- V45
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de-straat 236A, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 417 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
236A on 11th Avenue - V45 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus aan die Wes-Kaapse suidkus. Hermanus is wêreldbekend vir walviskyk vanaf die strand, asook vanaf boot. Die pragtige landskappe, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk blomlewe en ligging naby Kaapstad maak Hermanus die ideale basis om die Kaapse Overberg-streek te verken.
Dié dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefareas. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers is ook op die boonste verdieping, waarvan 1 slaapkamer 'n dubbelbed het en die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Die laasgenoemde 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Daar is ook 'n leefarea met 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV op die boonste verdieping. Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping, het 'n enkelbed en lei na 'n binnehof.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea bied sitplek aan 6 gaste.
Die huis spog met 'n lieflike dek met ingeboude braaigeriewe en buitelug-meubels. Die patio bied uitsigte oor die see, dorp en op die berge. Daar is 'n enkelgarage met direkte toegang tot die huis.
Slaapplek
’n Bespreking by 236A on 11th Street- V45 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ilanda Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11de-straat 236A, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de-straat 236A, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom