Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 Duke @ Onrus

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi word gehef.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Rook in die woonstel is streng verbode.
Hou asb. geraas tot 'n minimum.
Geen harde musiek mag tussen 22:00 en 08:00 gespeel word nie.
Let daarop dat dit 'n houtvloer is, so maak asb. so gou moontlik enige gemorste water of vloeistowwe skoon. Indien enige waterlekkasies gevind word, moet die eienaars so gou moontlik in kennis gestel word.
'n Breekskadedeposito word vereis en sal binne 7 dae terugbetaalbaar wees indien daar geen skade is nie.
Enige skade moet by die eienaars aangemeld word. Vervangings- of herstelkoste sal bepaal word en aan die gas vir betaling gestuur word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 26, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b108497af133203f0119cd9bfd11d6375006607c92553852e1caca254c9f6c465d1e6fbf8aba2fc51b029364e4f8bfd0cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 26 Duke Street Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412551308074 19.164959047751
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem