270 on 6
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Straat 270, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 418 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
270 on 6 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Hermanus. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, aangesien dit naby Hermanus se gewildste strande, Grotto en Voëlklipstrand, is.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele wat onder 'n sambreel is, asook 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- 6de Straat 270, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Straat 270, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom