Beskrywing
Hierdie woonstel is deel van die residensiële eiendom. Daar is 2 enkelbeddens in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is 'n knus leefarea met 'n dubbelbed en 'n TV. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Geen besoekers word sonder toestemming toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid is deel van die residensiële verblyf en het 'n privaat ingang. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die gaste in die 2 kamers deel die en suite-badkamer. Die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elektriese komberse word in die winter voorsien en daar is 'n dakwaaier vir die somer. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ketel, mikrogolfoond en 'n yskassie in.
Huisreëls
Geen besoekers word sonder toestemming toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Henrietta Grove, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang