Pick your preferred language

English

Afrikaans

+50
Gastehuis in Colbyn

3 @ Marion Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 3 Marion Street, Colbyn, Pretoria, 0183, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

3 @ Marion Guesthouse is 'n pragtige, kalm toevlugsoord met 'n ideale ligging in Colbynstraat in een van Pretoria se rustigste woonbuurte. Dié gastehuis se ligging is ideaal vir sakelui en vakansiegangers en bied maklike toegang tot die N1 en die N4, wat dit ook ideaal maak vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin.

Elke kamer is gerieflik gemeubileer en toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, kluis, haardroër, gratis WiFi-toegang en 'n TV met 'n OVHD-dekodeerder. 'n Ontbyt en middagetepakkies is beskikbaar op versoek.

Ons is hier om fantastiese diens en 'n perfekte ligging te bied. Ontspan gerus in die welige tuin of op die gerieflike leerbank langs die kaggel. Die gastehuis het ook 'n braai-area. 'n Wasgoed- en strykdiens is beskikbaar op versoek en ons sal jou graag bystaan met toeriste-inligting, uitstappies, motorhuur, besprekings en vervoer na die lughawe en die Gautrain.

3 @ Marion Guesthouse het 'n stil konferensielokaal met 'n uitsig oor die tuin en is ideaal vir vergaderings en opleidingsessies. 12 afgevaardigdes kan geakkommodeer word met 'n raadsaal-uitleg.

3 @ Marion Guesthouse sal jy so tuis voel soos by jou eie huis terwyl jy vergaderings hou, die besienswaardighede besoek, en alles tussen in verken. Die Uniegebou, botaniese tuin en Colbyn Oefenbof is op ons drumpel en OR Tambo Internasionale Lughawe is net 30 minute se ry van ons af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melanie C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en ʼn aangename ervaring. Puik diens, netjies en veilig met ʼn pragtige tuin. Sal vir seker weer 3 @ Marion besoek.
Des 2025
( J.p.) Nonnie D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik sal weer daar bly. Die mense is baie vriendelik, goeie diens, aangenaam.
Jun 2024
Stephan B
5.0
Uitstekend. Baie pragtige plek, rustig, veilig met puik diens.
Apr 2024
Elizme P
Gesin met klein kinders
4.8
Wonderful stay. It was wonderful and so calm there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marina D
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en stil omgewing. Ons lekker geslaap, beddegoed krisp en skoon beddens. Die plekkie het aan ons behoeftes voldoen. Lekker geslaap. Sal net voor...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 Marion Street, Colbyn, Pretoria, 0183, Gauteng
  • Gaste dink 3 @ Marion Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Marion Street, Colbyn, Pretoria, 0183, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13cebad6e8d10126612938467d6b7e55df75e5490274f80f916f3ec6eafa557e1f5da86baa33252994e0a04da22fa1838fe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 3 Marion Street Colbyn 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.740776576536 28.246250184854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang