Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Colbyn

4.3 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Colbyn van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Colbyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colbyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colbyn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colbyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colbyn Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 081
R865
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colbyn

3@Marion Guesthouse is 'n pragtige, kalm toevlugsoord met 'n ideale ligging in Colbynstraat in een van Pretoria se rustigste woonbuurte. Dié gastehuis se ligging is ideaal vir sakelui en vakansiegangers en bied mak...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colbyn

Net soos ons familie-naam, Goodey, wat van die ou Engelse gesegde "bewoner by die goed omheinde plek" afgelei is, bied die eienaars van Goodey’s Guesthouse hartlike gasvryheid aan besoekers, toeriste, sakereisiger...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colbyn

29 On Tait Guesthouse verwelkom jou hartlik! 29 On Tait bied luukse ouwêreldse verblyf teen bekostigbare pryse! 'n Heerlike ontbyt word ingesluit by jou verblyf en ons bedien ook middagete en aandete op versoek. ...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colbyn

Colbyn Guest Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat in Colbyn, Pretoria geleë is. Dié gastehuis is ongeveer 4 km van die Uniegebou af en dis ook gerieflik naby die N1 en die N4 geleë. Daar heers 'n on...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Colbyn

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hatfield, Pretoria

Liza's Cottage Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike gastehuis wat na 'n tuin front in die hartjie van Hatfield, Pretoria. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Liza's Cottage Guesthouse is ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenswood, Pretoria

Queensrest is in Queenswood geleë, 'n voorstad wat naby aan die N1 en N4 in Pretoria is. Dit is op die Gautrein busroete geleë en is naby aan die Gautrein se Hatfield-stasie, die universiteit, Loftus, verskeie hos...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 110
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hatfield, Pretoria

Faircity Grosvenor Gardens is in Hatfield, Pretoria geleë. Dit is 'n gonsende omgewing vol lewe, besienswaardighede en mense van reg oor Gauteng. Grosvenor Gardens bied selfsorg-akkommodasie vir langtermynverblyf w...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Hatfield, Pretoria

1322 Backpackers International is in die energieke woonbuurt, Hatfield, in Pretoria-Oos geleë. Hierdie gevestigde instansie word deur 'n gesin besit en bestuur en verwelkom gaste reeds sedert 2005. Dis slegs 10 mi...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hatfield, Pretoria

The Village in Hatfield is 'n bekoorlike gastehuis met 'n groepie aparte eenhede, ideaal vir verwelkomende verblyf in Pretoria. Die gastehuis streef daarna om 'n stedelike dorpie-atmosfeer te skep waar reisigers van...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenswood, Pretoria

Whistletree Manor is 'n boetiekgastehuis teen die heuwel van Colbyn Hill in die voorstad van Queenswood, Pretoria. Verblyf by Whistletree word in 14 kamers aangebied. Van standaardkamers tot luukse presidensiële s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Colbyn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za