+37
Selfsorg in Port Owen

3 on Elizabeth

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Koffie, tee, suiker, melk en water word voorsien.
Toiletware word voorsien vir verblyf van 2 nagte.
Die bestuurders voorsien 'n ontmoet-en-groet-diens om gaste te verwelkom, rond te wys en enige vrae te beantwoord.
Huisreëls

Tydens gaste se verblyf het gaste toegang tot 2 gratis, klassieke fietse met helms.
Geen geraas na 22:00 nie.
Besoekers word nie toegelaat tensy dit gereël is met die bestuurder nie.
Met aankoms word koffie, beide kits- en filterkoffie, tee, suiker, melk en water voorsien. Toiletware vir 2 nagte word ook voorsien.
Daar is 'n groet-en-ontmoet diens met aankoms beskikbaar sodat gaste die woonstel en area kan verken.
Die verblyf is kinder- en troeteldiervriendelik aangesien daar 'n veiligheidshekkie bo-aan die trappe by die ingang is en ook 'n sekuriteitshek onderaan die trappe wat na die privaat stoep, braai-area en parkeerplek lei.
Daar is 14 trappe wat na die woonstel lei.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

3 Elizabeth West, Port Owen, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51250f7130958d1f197affd8141ae3dc4ad10e24e93b2136d26351f9d0ed7a5fd8700405fced01be16dea236849307fcffda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 3 Elizabeth West Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -32.782142603596 18.153334795106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang