5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 135 Beach Road, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
300 Pip’s is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die Pip’s Place-gebou in Strand met 'n volle see-uitsig. Die Pip’s Place-gebou is oorkant die pad van die hoofswemstrand en 'n kort entjie van winkels, restaurante en ander geriewe af.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwasse gaste en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar vir een kind van 10 jaar en jonger.
Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Die sitkamer het 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
'n Aangewese onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Die gebou het 'n hysbak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 135 Beach Road, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink 300 Pip's het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
135 Beach Road, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang