Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 28 Mar 2025 to 26 Apr 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 28 Mar 2025 to 26 Apr 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Ongelukkig word geen groepbesprekings aan gaste jonger as 23 toegelaat nie.
- 'n Betaling van die bespreking se balans word 1 maand voor die inklokdatum vereis.
- Die terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar saam met die balans van die bespreking, ook 1 maand voor die inklokdatum, en sal binne 10 werksdae na vertrek via EFT terugbetaal word indien die eiendom en sy inhoud onbeskadig is.
- Handdoeke kan teen R25 per handdoek per dag gehuur word vir 'n maksimum van 3 dae. Gaste moet die handdoeke tenminste 2 weke voor die inklokdatum bespreek.
- Skoonmaak van kamers op Sondae of openbare vakansiedae beloop R350 per dag. Dit moet voor die inklokdatum gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102B Compensation Beach Road, 301 Ballito Manor View, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang