303 Le Jardin Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 De La Fontaine Street, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
303 Le Jardin Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel sentraal geleë in 'n veilige kompleks in George, naby Yorkstraat, restaurante en mediese geriewe. Dit is ook naby George Gholfklub, die Botaniese Tuine en buitelugroetes, wat dit ideaal maak vir sakereisigers, ontspannings- en sportreisigers.
Hierdie woonstel op die derde verdieping bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, het 'n skuifdeur wat lei na 'n balkon met pragtige berguitsigte, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar. (DSTV en Netflix slegs beskikbaar vir gaste wat persoonlik met 'n rekening geregistreer is)
Die leefarea maak oop na 'n balkon met buitesitplek, perfek om sonsondergange te geniet. Gaste het ook toegang tot 2 veilige onderdakparkeerplekke met hysbaktoegang en 'n gemeenskaplike vermaaklikheidsdek op die dak met 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 De La Fontaine Street, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 De La Fontaine Street, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang