Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Campher's Drift

4.7 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Campher's Drift van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Campher's Drift besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Campher's Drift.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Campher's Drift akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Campher's Drift Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Campher's Drift Akkommodasie

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Campher's Drift

Almond Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Campher's Drift in George. Dit is die ideale plek om te gebruik as basis vir diegene wat die Tuinroete wil verken en het 'n gerieflike ligging naby winkels en restau...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift

George Lodge International bied gerieflike verblyf wat in al jou reisbehoeftes sal voorsien, van sakereise tot romantiese wegbreke, van gesinsvakansies vol doendinge tot privaat ontspanning. Ons pragtige omgewing ge...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Campher's Drift

Apple Cottages is geleë te George in the lieflike Tuinroete van Suid Afrika. Ons bied drie luukse selfsorg eenhede wat modern en funksioneel ingerig is en wat waarde vir geld sowel as gemak sal bied aan sakereisige...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift

28 On Caledon bied privaat en gerieflike verblyf in George vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in die hartjie van 'n stil buurt, Camphersdrift. Agter die gastehuis is 2 reuse pieke wat deel vorm van die Out...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift

Aziza Gastehuis verskaf stylvolle B&B-verblyf in George, die hart van die Tuinroete. Dis geleë in 'n stil, luukse voorstad en gaste kan ontspan in die rustigheid van 'n welige subtropiese tuin en verfris en by die ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift

Die Waenhuis Gastehuis is 'n lieflike gastehuis in Caledonstraat in George. Dié huis is 170 jaar oud en bied 11 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n unieke styl en karakter, met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens e...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
B&B in Campher's Drift

Loerie Guest Lodge is sentraal geleë in George, die hartjie van die Tuinroete. Ons is 'n 3 ster-B&B waar vakansiegangers én sakereisigers welkom sal voel. Ons luukse, gerieflike verblyf stel selfs die mees oordee...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Campher's Drift

Lord Caledon Guest House is in Camphersdrfit, in George geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die Outeniekwaberge. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat op soek is na gerieflike oo...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift

Clementine Guest House is 'n 4-ster-B&B in George en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 7 kamers wat elk smaakvol versier is. Die...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift

Whispering Oaks is 'n gevestigde gastehuis wat onlangs deur nuwe eienaars oorgeneem is in Caledonstraat in George-sentraal. Die nuwe, moderne invloed doen geen afbreek aan die huis se geskiedkundige agtergrond nie. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za