31 @ Gris Nez
8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Gris Nez, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
31 @ Gris Nez is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Dit is naby die strand, winkels en restaurante.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein opwaskamer en 'n etenstafel. Die sitarea het banke en 'n platskerm-TV en lei na die groot onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Die huis het 'n aparte woonstelletjie met 'n skakeldeur na die hoofhuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die oopplan-sitarea het banke en 'n platskerm-TV. Die woonstelletjie het 'n privaat stoep en ingang. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 31 Gris Nez, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Gris Nez, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang