+13
Gastehuis in Van Riebeeckshof

31 on Boschendal

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 31 Boschendal Street, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

31 on Boschendal is 'n ruim gastekamer met slaapplek vir 2 in Van Riebeeckshof.

Dié lieflike kamer het 'n privaat ingang en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die vallei en op die berge. Die kamer het ook 'n skuifdeur wat na die tuin en swembad lei. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Beddegoed, handdoeke en toiletware word voorsien.

Die kamer het 'n yskassie en ook tee- en koffiemaakgeriewe en strykgeriewe. Melk, water, jogurt, vrugtesap, muesli, beskuit en vrugte word ook voorsien. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Gaste kry 'n sleutel en afstandbeheer, en parkeerplek is agter die hek beskikbaar. Die eenheid is deel van die hoofhuis, maar is privaat met privaat ingang. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

31 on Boschendal is naby Kaapstad, Stellenbosch en Paarl, asook verskeie restaurante en winkels.

Hierdie eiendom het sonpanele, batterye en 'n omsetter wat verseker dat die krag en WiFi tydens beurtkrag sal aan bly.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marna V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek met waarde vir jou geld. Puik diens gekry vanaf eienaar. Verwelkomingsboodskap met nodige reëlings van waar om te parkeer en hoe laat...
Sien meer
Feb 2026
Pierre S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese en ruim blyplek met alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly. Baie netjiese en ruim blyplek met alles wat mens nodig het. Kan dit met...
Sien meer
Feb 2026
Arlene H
Besigheidsreis
5.0
Great place. Great service. Was good. Everything as advertised. Hostess was great. Will definitely be using 31 on Boschendal more going...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Salome S
Saam met lewensmaat
5.0
Ligging is perfek na 'n besige dag in die stad. Ons het baie lekker gebly in die stil, rustige omgewing. Carla is ook 'n vriendelike en aangename gasv...
Sien meer
Okt 2025
Nina B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het tuis gevoel en lekker geslaap. Skoon, gerieflik, veilig, rustig. Ons het baie lekker geslaap. Die akkommodasie is skoon, gerieflik, veilig en ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 31 Boschendal Street, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 on Boschendal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Boschendal Street, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJMhHIGS5cgSo8g20RKV5QiqyUESOi6jXIsGwjSNvvqedWnZ9Vd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 31 Boschendal Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.853574290178 18.608809107065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang