+13
Gastehuis in Van Riebeeckshof

31 on Boschendal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende plek met waarde vir jou geld. Puik diens gekry vanaf eienaar. Verwelkomingsboodskap met nodige reëlings van waar om te parkeer en hoe laat ons sal arriveer. Baie goeie waarde vir geld met WiFi, koffie stasie met jogurt, hawermout kits pap en semels. Pragtige kamer en badkamer. Uitsig op 'n lushof van huis se binnetuin. Sal enige tyd vir enige persoon aanbeveel. Baie dankie vir gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie netjiese en ruim blyplek met alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly. Baie netjiese en ruim blyplek met alles wat mens nodig het. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Great place. Great service. Was good. Everything as advertised. Hostess was great. Will definitely be using 31 on Boschendal more going forward.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ligging is perfek na 'n besige dag in die stad. Ons het baie lekker gebly in die stil, rustige omgewing. Carla is ook 'n vriendelike en aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het tuis gevoel en lekker geslaap. Skoon, gerieflik, veilig, rustig. Ons het baie lekker geslaap. Die akkommodasie is skoon, gerieflik, veilig en in 'n stil woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchell P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Wonderful. Lovely, clean, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan And Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic perfect stay. Wonderful host, we had privacy, wonderfully equipped unit, beautifully decorated. Definitely our best stay so far! Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, baie netjies en skoon. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
31 on Boschendal
Baie dankie Wynand! Jy is altyd welkom.

Gerhard K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie gasvry. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

31 on Boschendal sien ons gou weer! 31 on Boschendal is 'n pragtige plek! Carla is 'n gasvrye en bedagsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Boschendal Street, Van Riebeeckshof, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJMhHIGS5cgSo8g20RKV5QiqyUESOi6jXIsGwjSNvvqedWnZ9Vd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 31 Boschendal Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.853574290178 18.608809107065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang