Pick your preferred language

English

Afrikaans

+23
Selfsorg in Shelly Beach

Summer Place 31

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Summer Place 31 is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-grondvloerwoonstel met asemrowende see-uitsigte in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, sowel as 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en 'n speelarea vir kinders.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed, 'n aantrekarea, kaste en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het plafonwaaiers. Die tweede badkamer bevat 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg, met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, en 'n plafonwaaier. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n plafonwaaier. Daar is 'n platskerm-TV met die Easy View-boeket. Bring jou eie dekodeerder vir bykomende boekette. Die leefarea maak oop na 'n groot oordekte patio met buitemeubels en see-uitsigte. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Beddengoed word voorsien, maar gaste bring hul eie bad- en strandhanddoeke.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 757

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Place 31 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4452fcdce2f56b216b389dff06fd2ac5c7f8fd37eba5e9e208a2bdc385894b4ff0178ca64b71b463d88393765620820c3069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.806808249503 30.411449124411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang