LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 31 Summer Place | LekkeSlaap
+19

31 Summer Place

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

31 Summer Place bied lieflike selfsorgverblyf in die veilige Summer Place-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n kinderspeelarea.

Dié woonstel bied verblyf tot aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, aantrekkamer, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n plafonwaaier en 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met buitemeubels en 'n see-uitsig. Daar is veilige parkeerplek is op die perseel.

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by 31 Summer Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 31 Summer Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 31 Summer Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4lUciWbiN0n87j0t2rjcq90zS7IlaE5gkJ30Eg7BMOPKJg1ieD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.806808249503 30.411449124411
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!