35 on 4th
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 4th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
35 on 4th is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Voëlklip in Hermanus geleë is. Die huis is naby verskeie bergroetes geleë en net 'n klein entjie se ry van die middedorp af.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens op versoek). Die derde en vierde slaapkamer is albei ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer 'n stort en 'n bad.
Die leefarea is semi-oopplan en beskik oor 'n TV-kamer, 'n kombuis en 'n eetarea. Die sitkamer is op die onderste verdieping. Die moderne kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, eetgerei, breekware en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n beskutte binnebraai, sowel as 'n kuierarea buite met 'n draagbare braai en buitemeubels.
Die huis is minder as 1,5 km vanaf Skulpiesbaai, Langbaai, Kammabaai en Voëlklip-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 35 4th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 4th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang