360 Eastwoods Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Yolande B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Cindy E - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie diens, sentrale ligging.
360 Eastwoods Guest House se terugvoer
Dankie Cindy, vir die goeie review. Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Hoop ons sien julle weer eendag.
Groete,
Val
Lisa D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik gashere. Kamers baie netjies.
Petro D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie sentraal geleë vir waar ons wou wees.
360 Eastwoods Guest House se terugvoer
Hi Petro,
Dankie dat jy geskryf het i.v.m. ontbyt. Ek het iemand al gevra om dit te ondersoek.
Hoop julle het gister reggekom en ons hoop om julle weer te sien met ontbyt.
Dankie vir jou resensie - waardeer dit!
Groete
Val
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastwoodstraat 360, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom