373 on Bristol
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bristolstraat 373, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
373 on Bristol is 'n lieflike eiendom wat binne 1 km van Port Edward se hoofstrand af is, en bied selfsorgverblyf in 2 eenhede.
Dié eiendom beskik oor 2 aparte selfsorg-eenhede wat saam of individueel bespreek kan word en kunstig versier is. Die eenhede wat aangebied word sluit die hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste en die woonstel met slaapplek vir 4 gaste in.
373 op Bristol 1 is die hoofhuis wat 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Dit beskik oor 3 pragtig gemeubileerde slaapkamers wat 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer het, en dubbelgrootte beddens in elk van die ander slaapkamers. Dié eenheid het 2 badkamers, waarvan 1 en suite is en toegerus is met óf 'n bad óf stort, wasbak en toilet. 373 op Bristol 2 is die woonstel wat 4 gaste kan akkommodeer. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuise van albei eenhede is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, breekware, en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamers het gemaklike rusbanke met 'n platskerm-TV en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Deur die deure van die sitkamer stap gaste uit na hul privaat patio's wat braaigeriewe het.
Die eiendom het veilige parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike tuin en swembadarea wat gaste kan gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chelsey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bristolstraat 373, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 373 on Bristol het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bristolstraat 373, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang