40 on Caledon
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Caledon Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
40 on Caledon is 'n woonstel met 'n privaat ingang, geleë in een van George se mees ikoniese strate, direk oorkant die Tuinroete Botaniese Tuin.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n bad.
Die leefarea beskik oor 'n slim-TV en 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, induksiestoof, broodrooster en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi. Die eiendom is binne loopafstand van Yorkstraat en die middestad, met 'n restaurant oorkant die pad in die Botaniese Tuin. Die George Openbare Biblioteek en die George Museum is verder in dieselfde straat geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 40 Caledon Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Caledon Street, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang