Willow's place
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Herschell Street, Strand, Cape town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Willow's Place is 'n ateljee-eenheid in Strand, 'n kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of enkelreisiger wat verblyf naby die see soek.
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n gasstort. Badhanddoeke word voorsien; gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die ateljee beskik oor 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die tuin geniet en toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom het ook troeteldiere op die perseel, insluitend 'n kat en drie honde.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 40 Herschell Street, Strand, Cape town, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Herschell Street, Strand, Cape town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang