+14

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Dricia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker plekkie, nie meer nodig nie. Loopafstand na strand. My gesin het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Seascape
Thank you so much. Hope to see you again.

Johan D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Sal weer daar bespreek. Baie lekker en vriendelik verwelkom. Woonstel was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Onvergeeflik, sal beslis wees kom. Heerlik gebly, die plekkie is loopafstand van pragtige Uvongo Strand. Ons het meestal strand toe gestap. Die Uvongo Spar en ander winkeltjies is ook gerieflik naby. Lekker swembad wat ons geniet het na ons by die strand was. Gasvrou was fantasties. Die woonstel is lieflik ingerig, WiFi, lugwaaiers, baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Seascape
Thank you for your lovely review, Audrey. I really hope we will see you and the kids soon. Thank you for being such wonderful guests.

Natasha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gesin met 2 tieners wat die swembad baie geniet het. Loopafstand van alles af. Baie lekker en veilige gebied. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Dit was lekker. Ons het lekker gebly en alles gehad wat ons nodig het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Uitstekende verblyf. Veilig, naby alles en baie netjies. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was baie lekker, geen probleme en kan kom en gaan net soos ek wil. Vreeslik lekker. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Net wat ons wou hê, naby die strand en ook geen lawaai nie. Baie rustig. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona W
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Really enjoyed it. Very comfortable. Very pleasant stay. Thoroughly enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

22 Nicholson Avenue, Uvongo Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e713411fc686453f6d312ac7753e4929d94a67816851663a6efe65d669ec8e2567739f0cdb5ef794ae47312b66f1aae1d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 22 Nicholson Avenue Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.8320783 30.3951723

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang