+15
Selfsorg in Clarens

414 Rose Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Annatjie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ons sal bly terugkom na hierdie oulike plek. Goeie waarde vir geld! Hierdie is een van ons gunsteling plekkies om in te kom bly in Clarens. Ons verkies elke keer om hier te bly aangesien dit baie netjies is, loop afstand van die vierkant is en aan al ons ander vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Wonderful view, comfortable home with all amenities. Will go again. Wonderful stay, very comfortable; everything you need was provided. Kitchen very well stocked, has a washing machine, tumble dryer, dishwasher, stove, air fryer, etc. Will definitely stay there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leane G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfekte plekkie om te rus. Ons het heerlik gebly. Die huis is perfek geleë naby alles. Die huis is baie goed toegerus, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2026

Clarens is altyd 'n heerlike wegbreek - herfs is besonders. Ons het Rose Cottage baie geniet, dit was skoon en netjies. Neem asb. kennis dat die yskasdeur moeilik toemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Worth the drive. Enjoyed the stay, the place was clean and in a good location. Good security and the check-in was super easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful. Will definitely stay here again. This was the best stay ever in Clarens. This address was close to the main centre. The premises were beautiful. Had everything we could ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Comfort, location and great kitchen. Really comfortable with a great kitchen for cooking meals for the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneé M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gerieflik, goeie ligging en ontspannend. Hierdie is regtig 'n baie lekker plekkie om in tuis te gaan. Die eenheid beskik oor 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser wat nogals 'n hoogtepunt is. Verder is die eenheid ook altyd skoon en netjies en voldoen aan al ons ander vereistes. Hierdie was ons tweede keer wat ons hierdie eenheid besoek het en sal definitief weer van hierdie eenheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit was ideaal vir ons gesin. Goed geleë, ten volle toegerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gerieflik en naby die dorp. Ons het baie lekker gekuier by Rose Cottage. Die huis het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 777

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

414 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc35c89572b1e1307e3bfa048d8621887406edcf6f966658965d339802481e91c1a78b0fcbf39261d46d0196d00bf1582e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 414 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5134987 28.4232093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang