Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

414 Rose Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 625

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir 414 Rose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Madeleine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine P
Saam met vriende

Sal beslis die plekkie aanbeveel. Pragtig!

Dit is vir seker 'n plekkie wat ons weer sal besoek. Die huisie is puik ingerig en ons het so lekker in die netjiese plekkie gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H
Gesin met tieners

Perfekte plek vir ons gesin. Baie netjies en skoon. Pragtige uitsig!

Heerlik gebly! Huis baie netjies! Huis beskik oor alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig. Loopafstand van alles. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunelle R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle R
Saam met vriende

Perfekte wegbreek.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by 414 Rose Cottage. Die uitsig van die stoep was so mooi. Die plek was baie netjies en baie oulik opgemaak. Ons was mal oor die ruimte en die eienaars het regtig die ekstra myl gegaan en vars water, ys, koffie, tee, suiker, en selfs speserye voorsien. Jy kan nie vir beter vra nie. Die ligging is perfek vir stap na die dorp, restaurante, en die natuurreservaat se wandelpaaie. Ons is van plan om elke keer 414 Rose Cottage te bespreek wanneer ons in Clarens bly. Ons beplan om volgende keer in die winter 414 Rose Cottage te besoek om van die kaggel gebruik te maak. Wonderlike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, pragtige plek met die mooiste decor.

Fantasties! Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franicisca D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franicisca D
Saam met vriende

Pragtige plek met die beste uitsig.

Uitstekend. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya H
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf in 'n lieflike omgewing.

Ons het baie lekker gebly! Alles wat ons nodig gehad het. Loopafstand van alles en boonop 'n stunning uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshwarelo S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshwarelo S
Saam met vriende

Pleasurable and peaceful.

Enjoyed my stay very much. Had so much privacy and the accommodation is very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Die huis is baie ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique K
Gesin met tieners

Fantastiese plek met 'n mooi uitsig, baie netjies!

Ons was mal oor die plek, sy ligging, lekker stapafstand van dorp gewees. Netjiese plek wat letterlik vol toegerus is met alles wat jy benodig en meer. Beveel die plek beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Pragtige uitsig. Huis is ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna F
Saam met vriende

Weekend stay.

Great value for money! A beautiful view, neat and with excellent amenities. Only a few minutes' walk away from the restaurants and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara-mia K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara-mia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent quiet home away from home.

We enjoyed our stay tremendously. What made it even more special was the fact that we could take our two fur babies with us. . The cottage is perfectly equipped to make your stay comfortable. Everything is within walking distance without the noise of the businesses. . We will definitely be returning for another get away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

My man en ek reis baie en slaap baie oor op verskeie plekke vir werk en Rose Cottage was 'n baie aangename verrassing. Ons gaan beslis terug vir vakansie. Die huis is pragtig, skoon en het alles wat nodig is en soveel meer. Ons sal in die toekoms eerste kyk of Rose Cottage beskikbaar is as ons weer Clarens toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G
Gesin met tieners

Gesellig, gerieflik, naby alles en steeds weg van die gedruis; 'n lafenis vir moeë mense.

Dis ons tweede besoek aan 414 Rose en ons is weereens beïndruk met die huisie. Dit is ruim en gerieflik ingerig. Veral die skottelgoedwasser is 'n pluspunt. Die pragtige uitsig oor die berge maak van die stoep 'n lieflike, rustige kuierplek en die inheemse plante lok suikerbekkies na die tuin. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre B
Saam met vriende

Awesome house.

We loved our stay at 414 Rose Cottage. Equipped with everything you need. The cottage is cosy and spacious. The personal touches were amazing. I would definitely recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dream home.

The second we walked in we loved the house, everything a home needs this house had, it has dishwasher, washer & dryer in the laundry room, we enjoyed the fireplace, large dining table. The area is quiet, safe and walking distance to the shops (closes 16:00). But we were under the impression that we're getting a garage a closed garage but it was still safe. If i ever decide to build a house am copying everything about this home. I'd love to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

414 Rose Cottage se terugvoer

Thank you for the good rating, I appreciate it very much.
There is still alot to be done around the house hopefully the next time when you visit you will be more comfortable.
Regards
The owner
AC Pretorius

414 Rose Cottage
Chantell P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Rose Cottage is baie modern en gerieflik, het die stoep met braai baie geniet, die kinders het baie lekker in die tuin gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam en snoesig.

Ons het heerlik gebly. Die huisie was ruim vir drie gaste en die kaggel was 'n heerlike pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G
Gesin met tieners

'n Ware oase!

Die huis is gerieflik en modern ingerig met als wat jy nodig sal kry: mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Sonkragliggies het ook vir die moordende beurtkragskedule gehelp. Al was Clarens in die hartjie van die winter ysigkoud, was daar heerlike snoesige donsduvets en elektriese komberse. Ook die kaggel het ons daagliks gebruik. Die huisie is binne stapafstand van die dorpsmeent maar net buite die gewoel van die sakekern. Die lieflike uitsig oor die berge is onverbeterlik. Ons sal beslis weer hier wil kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in 414 Rose Cottage.

Die huis het absoluut alles wat jy benodig vir 'n lekker wegbreek. Baie naby aan alles met 'n lieflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Saam met vriende

Clean neat and has all the amenities of your own house.

Please can you make a hose pipe available for bike washes after races.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette H
Saam met vriende

Had a wonderful stay at 414 Rose Cottage.

All needs were catered for with this accommodation venue. Bonus is that it's pet friendly and they have a great yard for fur-babies. Location is great, very central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc W

Rustig, skoon en netjies, baie mooi uitsig.

Baie netjiese skoon en netjiese blyplek met baie mooi uitsig oor die berge. Ons het dit baie geniet en sal die blyplek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese huis met alles in wat nodig is.

Ons het die cottage geniet. Goeie meubels en netjiese tuin. Skoon en veilige omgewing. Kon stap waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heiletje Maria E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiletje Maria E
Saam met vriende

Great

Very well equipped. We had everything we needed. Great that I could bring my dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker akkommodasie, goeie ligging, netjies.

Naby aan al die restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die plekkie het alles en meer wat 'n mens nodig het. Baie skoon en netjies. Loopafstand van die winkels af. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

414 Rose Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Baie bly dat julle die verblyf geniet het.

414 Rose Cottage
Lara D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara D
Gesin met klein kinders

Great location and value for money.

The house was well-equipped for the cold, as well as for families. We'll definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging en waarde vir geld.

Die huis was goed toegerus vir die koue, en ook vir gesinne. Ons sal definitief terugkeer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

414 Rose Cottage se terugvoer

Thank you very much for the feedback.

414 Rose Cottage
Charl V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Heerlik in een van die mees ongelooflike streke van ons land!

Baie mooi en goed ingerigte en toegeruste verblyf met 'n fantastiese uitsig! Warm water vir bad en stort was ongelukkig net 'n probleem. Twee persone kon nie regtig na mekaar na mekaar stort nie, want die tweede persoon wat gestort het moes dan met lou water tevrede wees, en ongelukkig is 'n gebrek aan voldoende warm water 'n probleem in 'n dorp soos Clarens wat in die wintermaande yskoud kan raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

414 Rose Cottage se terugvoer

Ons as eienaars vra omverskoning, maar daar was aan die "geyser" gewerk net voor julle ingekom het. Dit blyk my hulle het nie die tempratuur weer terug gestel nie.
Ek het met my agent gepraat.
Baie jammer vir ongerief.

414 Rose Cottage
Isabel T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel T
Saam met vriende

Baie netjies, wonderlik toegerus, perfekte ligging!

Die huisie is baie netjies en ten volle toegerus. Dis perfek geleë. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Gesin met klein kinders

Ontspanne.

Goed geleë, netjies en gerieflik. Die kinders was mal oor die tuin. Stapafstand van die middedorp, maar stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties in Clarens.

Ons was vir 5 dae by Rose Cottage. Omdat ons moes werk moes ek veblyf kies met goeie WiFi en die nodige selfsorgfasiliteite. Rose Cottage was perfek met veilige parkering en loopafstand van die dorp. Die huis binne is nuut, baie skoon met alles wat jy mag nodig kry vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlize M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en ontspanne.

Dit is die mooiste plekkie met so ’n rustige atmosfeer. Baie oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreen M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreen M
Gesin met tieners

Fantastic! Close enough to town to walk everywhere, yet far enough from town to really experience being in the countryside.

Cottage has everything one needs for a comfortable stay. Beautifully furnished and maintained. Setting is idyllic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ida R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en gebly. Voetgangers en bedelaars 'n probleem. Hoofroete vir taxi's en werkers.

Sal weer daar bly met die wete dat dit ongelukkig 'n hoofroete vir taxi's en werkers en bedelaars is. Pragtig, netjies en skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is presies wat ons wou gehad het vir ons wegbreeknaweek, jammer ons kon nie langer bly nie.

Rose Cottage het al ons verwagtings oortref. Die huis het alles en nog meer gebied vir ons wegbreeknaweek. Ons sou definitief eerder 'n week of twee daar wou bly. Die huis is baie goed toegerus van kombuis tot badkamers. Die ligging van die plek is perfek, naby genoeg om restaurante toe te stap, maar ver genoeg om nie geraas te kon hoor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Sal volgende jaar definitief weer gebruik maak van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liné H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liné H
Saam met vriende

Fantasties gebly!

Baie lekker gebly en mooi skoon en netjies! Perfek geleë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Ons het so lekker gebly. Dis perfek geleë en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne C
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Heerlike huis. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 414, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc35c89572b1e1307e3bfa048d8621887406edcf6f966658965d339802481e91c1a78b0fcbf39261d46d0196d00bf1582e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 414 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5134987 28.4232093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem