44 Balmoral Heights
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balmoral-weg 45, Eenheid 44 Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
44 Balmoral Heights bied verblyf in West Beach, Kaapstad. Hierdie woonstel is 'ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat naby die strand en ander geriewe wil wees.
Dié selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, leefarea en 'n balkon. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Groot skuifdeure lei na 'n balkon met meubels en 'n ingeboude braai.
Verder is daar 'n omsetter vir kragonderbrekings, 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike winkels, restaurante en aktiwiteite.
Slaapplek
’n Bespreking by 44 Balmoral Heights sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mila Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Balmoral-weg 45, Eenheid 44 Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 44 Balmoral Heights het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balmoral-weg 45, Eenheid 44 Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom