47 Bellrock
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Bellrock Drive, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
47 Bellrock bied verblyf in 'n selfsorg-vakansiehuis op die strand en is in die kusdorpie Sedgefield geleë. Daar is 'n pragtige natuurlike omgewing om 'n rustige wegbreek te verseker.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 3 'n privaat dek met 'n see-uitsig het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in 2 slaapkamers deel 2 aparte badkamers wat elk 'n stort het. WiFi is beskikbaar. Daar is ook sonpanele wat rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en stroomdienste, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig op die Outeniekwa-bergreeks en oor die strand, en daar is ook 'n kroeg. Ander geriewe sluit 'n swembad en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Hierdie huis is naby die strand met die Cola Beach wat slegs 500 m weg is, wat dit ideaal vir 'n kuswegbreek saam met die gesin of 'n groep vriende maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 47 Bellrock Drive, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Bellrock Drive, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang