4B on Delius
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kobus/Trix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Krijnie F - Apr 2024
Algehele gradering
Aan te beveel.
Christo D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en lekker geslaap.
Monique N - Feb 2024
Algehele gradering
Kobus & Trix was vriendelik en het goeie diens gelewer. Die verblyf was aangenaam, ons het dit geniet.
Siyabonga K - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Herma D - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese waarde!
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie. Lekker man lekker.
Sien julle weer.
Kobus & Trix
Daleen T - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie,
Sien uit na julle volgende besoek.
Kobus & Trix
Danielle P - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap.
4B on Delius se terugvoer
Hi Danielle, dankie dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is welkom. Groete. Kobus & Trix
Christa D - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige, skoon slaapplek.
Louise P - Sep 2022
Algehele gradering
Was net 'n vinnige oornag. Maar kamer was netjies, skoon en baie mooi.
4B on Delius se terugvoer
Dankie.
Die kamerdeur probleem is opgelos.
Groete
Kobus
Mareli S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker! Sal hulle graag aanbeveel!
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Julle is welkom om weer n draai temaak.
Kobus & Trix
Joa W - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Deborah N - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful and private.
Charl S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, terugvoer en kompliment. Sien uit na die volgende keer.
Hoop dit sal koeler wees.
Groete, Kobus & Trix.
Elmarie B - Okt 2021
Algehele gradering
Puik waarde vir geld, baie netjies, heerlike kos.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, terugvoer en kompliment.
Sien uit na die volgende keer.
Groete
Kobus & Trix
Tanja S - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowende kuier.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.
Sien uit na n volgende keer.
Groete
Kobus & Trix
Xandri B - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi en netjies, net nie genoeg warm water vir stort nie.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Elke eenheid het sy eie gas toestel en toevoer. Die probleem van die warm water sal opgevolg word.
Julle is welkom om ons weer te besoek.
Groete.
Kobus & Trix
Thami M - Sep 2021
Algehele gradering
Best service for your money.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer.
Groete
Kobus & Trix
Ingrid P - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, ideaal en vriendelik.
4B on Delius se terugvoer
Dankie. Julle is welkom vir 'n volgende keer.
Voorspoedige 2021.
Kobus en Trix
Andre B - Sep 2020
Algehele gradering
Plek is baie netjies en was vriendelik ontvang met aan koms.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie.
Julle is welkom om weer inteloer.
Kobus & Trix
Tanya V - Jul 2020
Algehele gradering
Dit was goed vir een aand, dankie.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Kobus en Trix
Lynette V - Nov 2019
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie. Sien uit na 'n volgende besoek.
Kobus en Trix
Letitia G - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome plekkie.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie. Sien uit na n volgende besoek.
Kobus en Trix
Amy L - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik. Sal hulle weer gebruik.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie.
Sien uit na n volgende besoek.
Kobus & Trix
Ida L - Jan 2019
Algehele gradering
Puik.
4B on Delius se terugvoer
Baie dankie.
Wi-Fi is verbeeter, en daar word gekyk na lugversorging.
Groete,
Kibus & Trix
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deliusstraat 4B, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom