+33
Selfsorg in Strandgebied

502 Zeeland Pier

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R390.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat indien enige van die volgende reëls oortree word, 'n waarskuwing uitgereik sal word. Verdere oortredings sal lei tot 'n boete.

Die rook van dagga of sigarette is streng verbode in die woonstelle.

Geen besoekers word toegelaat nie.

Sosiale byeenkomste word nie toegelaat nie.

Onordelike of ontwrigtende gedrag sal nie geduld word nie.

Gaste wat hulle onbehoorlik gedra, kan gevra word om die woonstel te verlaat.

Neem asseblief stil ure tussen 22:00 en 08:00 in ag.

Vullis mag nie buite die woonsteldeur of op die brandtrap gelaat word nie.

'n Gratis daaglikse skoonmaakdiens, insluitend vars linne, sal tydens verblyf voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 14 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 8 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 8 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 963
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 963
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 963
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe01681527b00fc49e9368cc9247e98902421420e05019d6dc6f7c15da66974ee449cc4b1c05b44c6a9d850439abdf9ae973b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R963 per nag, vir 2 mense 13 Heerengracht Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-00:00 11:00 -33.916383 18.431769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang