51 on Newton
Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 22 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R600R420 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
51 on Newton bied selfsorgverblyf in 2 eenhede op die eienaar se perseel in George wat apart van die hoofhuis geleë is.
Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Eenheid 1 beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis in die eerste eenheid het 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolf. Die kombuis in die tweede eenheid het 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. Elke eenheid het 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.
Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar en 'n omsetter word vir kragonderbrekings gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Aveline Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 51 on Newton het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in George Suid George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap