2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 51 Trafford, Kingswood Golf Estate, Gate 2, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
51 Trafford is 'n moderne vakansiewoonstel in Kingswood Gholflandgoed, 'n leefstyl-gholflandgoed in George aan die voet van die Outeniekwaberge. George is 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.
Dié pragtige woonstel het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste in 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, ketel en yskas. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die beskutte patio het 'n etenstafel en lei na die swembad.
Doendinge op die landgoed sluit gholf-speel, stap, fietsry, draf of voëlkyk in. Doendinge in die dorp sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, stap, voëlkyk, walviskyk in seisoen, en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Emce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 51 Trafford, Kingswood Golf Estate, Gate 2, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 51 Trafford het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Trafford, Kingswood Golf Estate, Gate 2, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang