10 gaste
5 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
52 Eersterivier is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Eersterivierstrand in die Tsitsikammastreek. Die huis bied 'n lieflike uitsig oor die see en is naby die strand geleë.
Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die gaste in die slaapkamers op die boonste verdieping deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die eerste een het 2 enkelbeddens en die ander een het 'n dubbelbed. Gaste in dié 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die boonste kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die onderste kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Die leefarea lei na 'n dek met sitplek, bankies, ingeboude braaigeriewe en 'n pragtige see-uitsig.
Eersterivierstrand bied 'n paar rotspoele wat ideaal is vir snorkel en daar is ook 'n rits fynbospaadjies wat verken kan word. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 189
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink 52 Eersterivier het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang